Kreatiewe Dissipline Vir Ouers & Opvoeders DVD

R165.00

Kreatiewe Dissipline behels dat ons ons kinders een stappie voor moet wees! Hierdie DVD is die soort toerusting wat elke ouer en opvoeder nodig het vir die alledaagse uitdagings van kinderopvoeding: slegte maniere, ongemotiveerdheid,  overantwoordelikheid, … daar is soveel uitdagings! Vind hier die praktiese oplossings in kort, toeganklike videosnitte wat jy tussen jou rits dagtake soos ‘n reddingsboei kan vasgryp. Sonder sulke handige raad, gryp ons mos soms onnodig die paplepel…!

 

Kreatiewe dissipline vir ouers & opvoeders dvd 

Shofar Christian Church 

Available on back-order

* No 'add to basket' button? Please make sure that all the options are selected above.

Additional information

Weight0.84 kg
Dimensions19 × 14 × 1.4 cm