What’s new!

This NEW course aims to foster a Biblical worldview where you will see God, yourself and the world through the lens of the Bible. We trust that you will be enriched through this course and grow in all godliness.

Hierdie boek is geskryf om jou as ouer te help om die Woord van God oop te breek vir jou kind.

Nie net is dit ‘n saamlees boek nie maar ‘n saamgesels boek. Gebruik die vrae wat gevra word om gesprek te fasiliteer tussen jou en jou kind en vertrou die Heilige Gees om julle harte lekker te laat saamklop rondom die Bybel en die waarhede van ons Koning.

Albert Titus is ’n geordende predikant, pastorale berader en het ’n doktorsgraad in die praktiese Teologie. Hy is getroud met Nancy, het drie seuns en drie kleinkinders en is woonagtig in Stellenbosch.