Fondasie 4: Vryheid Afleggingsgebede Handleiding

R5.00

fondasies: ‘n reeks oor geestelike groei

Fondasies is ‘n reeks oor geestelike groei wat uit vyf dele bestaan. Dit het ten doel om ‘die fondasie te lê’ in terme van wat ons as Christene glo, asook om ons op te bou en te mobiliseer in ons wandel met God.

 

vryheid  – verseker jou veryheid

die hoofdoel van die vryheidseminaar is om Christene op te lei om geestelike gesag uit te oefen soos dit in God se Woord geleer word. Die doelwit is om geestelike herstel te fasiliteer deur die swaar jukke waar onder ons gebuk gaan, af te gooi.

Additional information

Weight0.086 kg
Dimensions30 × 21 × 0.4 cm