Fondasie 3: Nalatenskap Seunskap Uitdeelstuk

R5.00

fondasies: ‘n reeks oor geestelike groei

fondasies is ‘n reeks oor geestilike groei wat uit vyf dele bestaan. Dit het ten doel om “die fondasie te lê” in terme van  wat ons as Christene glo, asook om ons op te bou en te mobiliseer in ons wandel met God.

nalatenskap – herbesin oor jou lewensreis

Hierdie seminaar verken die individu se emosionele en verhoudingsreis – hoe ons met onsself, met mekaar en met God assosieer. Dit poog om hoop en krag vir die pad vorentoe te voorsien.

Additional information

Weight0.016 kg
Dimensions21 × 15 × 0.2 cm