Skattejag-Bybel

R420.00

Die Skattejag-Bybel lei kinders op ‘n opwindende reis om die skatte in God se woord vir hulleself te ontdek.

Loer hier na hoe die Bybel binne lyk.

Druk hier vir ‘n kort video wat meer vertel van die Bybel.

Out of stock

Description

Daar is geen groter gerusstelling in die lewe as om te weet dat jou kinders Jesus ken en volg nie. Baie mense sukkel om die Bybel te verstaan of om God in Jesus persoonlik te leer ken en party gee soms al vroeg in hul lewe op…

Wonder jy nie hoe kosbaar dit sou gewees het, as jy al as kind saam met iemand die skatte van die Bybel kon ontdek, of God kon leer ken het in lyn met wie jy is en hoe jy dink? Die unieke Skattejagbybel neem jou en jou kinders op n ongelooflike avontuur wat dien as brug tussen Prentebybels en Volteksbybels. Die 9 oulike “Weggies” is ook daar om insig te bring en opwinding te verseker op n reistog waar hulle God en Sy skatte kan ontdek. Skattejagbybel – Lees dit, leer dit en leef dit.

Additional information

Weight1.14 kg

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Skattejag-Bybel”