Helde van die Bybel Volume 1 (Alida Bornman)

R140.00

Hierdie boek is geskryf om jou as ouer te help om die Woord van God oop te breek vir jou kind.

Nie net is dit ‘n saamlees boek nie maar ‘n saamgesels boek. Gebruik die vrae wat gevra word om gesprek te fasiliteer tussen jou en jou kind en vertrou die Heilige Gees om julle harte lekker te laat saamklop rondom die Bybel en die waarhede van ons Koning.

EEN VAN DIE STORIES IS VRYLIK BESKIKBAAR, DRUK HIER OM DIT AF TE LAAI.

E-BOEK is HIER beskikbaar

 

Grootmaat afslag beskikbaar:

5 – 9 boeke teen R135.00 per boek

10 – 19 boeke teen R125.00 per boek

20 + boeke teen R110.00 per boek

 

Helde van die Bybel Vol 1

 

Out of stock

Additional information

Weight0.14 kg

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Helde van die Bybel Volume 1 (Alida Bornman)”