Fondasie 2: Gemeenskap DVD

R100.00

fondasies: ‘n reeks oor geestelike groei

fondasies is ‘n reeks oor geestelike groei wat uit vyf dele bestaan. Dit het ten doel om “die fondasie te lê” in terme van wat ons as Christene glo, asook om ons op te bou en te mobiliseer in ons wandel met God

 

gemeenskap – skakel met die liggaam van Christus

die gemeenskapseminaar definieer kerk, verduidelik hoe Shofar funksioneer en beskryf die belangrikheid daarvan om deel te wees van die liggaam van Christus

 

In stock

* No 'add to basket' button? Please make sure that all the options are selected above.

Additional information

Weight0.072 kg
Dimensions19 × 14 × 1.4 cm