Fondasie 1: Perspektief DVD

R100.00

fondasies: ‘n reeks oor geestelike groei

fondasies is ‘n reeks oor geestelike groei wat uit vyf dele bestaan. Dit het ten doel om “die fondasie te lê” in terme van wat ons as Christene glo, asook om ons op te bou en te mobiliseer in ons wandel met God

 

perspektief – maak sin van geloof

hierdie seminaar verduidelik die basiese beginsels van die Christelike geloof en is daarop gemik om uniforme geloofsperspektiewe te bevorder.

Fondasies

Shofar Christian Church

Available on back-order

* No 'add to basket' button? Please make sure that all the options are selected above.

Additional information

Weight0.072 kg
Dimensions19 × 14 × 1.4 cm