Ons is baie opgewonde om jou weer in persoon te sien!

Voltooi die onderstaande registrasie vorm om te registreer vir ons Sondag diens. Ons weet ons vra vir baie inligting, maar dis om jou en jou mede kerk lid veilig te hou.

Ongelukkig kan ons tans nie mense met mede-siektetoestande (sien die lys van mede-siektetoestande hier) toelaat om die diens by te woon nie.

Indien jy eenige van die COVID-19 simptome wys in die week voor die diens, vra ons dat jy jou registrasie kanseleer en ook die kantoor kontak om ons te laat weet.
______________________________________

We are so excited to see you again in person!

We know we are asking for a lot of information below, but it is there you keep you and your fellow congregants safe.

Also, note that we will not allow people with co-morbidities (see list of co-morbidities here) to attend our services for now.

Should you start displaying any of the COVID-19 related symptoms before the service, we ask that you cancel your registration and contact the church office.

Select Ticket(s)

We're sorry, but all tickets sales have ended because the event is expired.